Opens in a new window
Boeke van die profete 31:  Die boek Amos
16 July 2026

Boeke van die profete 31: Die boek Amos

Bybelstories in Afrikaans

About

Amos was 'n skaap- en vyeboer wat God se strawwe vir Israel moes gaan vertel.  Sy boodskap eindig met God wat tog 'n deeltjie van sy volk weer sou herstel.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show