Boeke van die profete 16:  Klaagliedere van Jeremia
02 April 2026

Boeke van die profete 16: Klaagliedere van Jeremia

Bybelstories in Afrikaans

About

Die boek Klaagliedere is net vol huil-liedere na die ballingskap van Juda na Babel.  Tog is daar pragtige verse waar Jeremia uitroep na God.

Boodskappe per epos is baie welkom!

Support the show