Skip to content
Opens in a new window
Sondag 27 September 2026 - Stephan Briel
27 September 2026

Sondag 27 September 2026 - Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

About

Lees: Gal 5:13-26 (AFR53). 

Fokus: Gal 5:16-18. 

Wandel deur die Gees. 

·       Wandel deur die Gees is nie ongedissiplineerde vryheid nie. 

·       Wandel deur die Gees is nie om onder die wet te wees nie. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

·       Wat word bedoel met die vlees in Gal 5:16-17? 

·       Wat word bedoel met: “Ware vryheid lê nie in die uitoefening van keuses nie, maar in die gevolge van die keuses wat ons gemaak het”? Noem praktiese voorbeelde. 

·       Wat is die gevolge van die wet volgens Rom 7:5?  

·       Watter rol speel jou siening van jouself in jou stryd teen die sonde?