About
Dankbaarheidsdiens
Lees: 1 Kor 12:1-11.
Fokus: 1 Kor 12:4-6.
God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente.
Vers 6: Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom 12:6-8).
Vers 4: Bedieningsgawes van die Gees (vgl 1 Kor 12 en 14).
Vers 5: Leierskapsgawes van die Here Jesus (vgl Ef 4:7,11-13).