About
Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15
Die evangelie – goeie nuus vir sondaars.
• Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo.
• Wat moet ons nou met dié Goeie Nuus doen?
• Eerstens, tussen mekaar as gelowiges.
• Dan ook, teenoor dié wat nog nie gehoor / geglo het nie.