Sondag 15 Maart 2026 Stephan Briel
24 March 2026

Sondag 15 Maart 2026 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

About

Lees: Efes 5:21-33. 

Fokus: Efes 5:33. 

Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 2) 

·       Drie betekenisse van “eerbied” vir mans: 

·       Aanvaarding: ‘n Man begeer dat sy vrou hom sal aanvaar net soos hy is sonder om hom te probeer verander. 

·       Die bewondering van sy vrou: ‘n Man wil graag woorde van bewondering en goedkeuring hoor. 

·       Waardering vir sy pogings: ‘n Man wil graag “dankie” hoor van sy vrou vir sy pogings om vir haar te sorg, te voorsien en lief te wees.

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

·       Wat vul hoofsaaklik die waarde-tenks van mans en wat vul hoofsaaklik die waarde-tenks van vrouens? 

·       Verduidelik die drie betekenisse van “eerbied” vir mans. 

·       Verduidelik die vyf strategieë wat jy kan volg om jou man se waarde-tenk te vul met “eerbied”.