Sondag 1 Maart 2026 Stephan Briel
01 March 2026

Sondag 1 Maart 2026 Stephan Briel

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

About

Lees: Ef 6:10-20. 

Fokus: Ef 6:11,12. 

Strategie teen die listige aanslae van die duiwel. 

Raak bewus van twee duidelike vlakke van kommunikasie: 

·       Saaklike-kommunikasie: die onderwerpe van bespreking wat betrekking het op die lewe en ons huwelik. 

·       Verhoudings-kommunikasie: boodskappe wat ons aan mekaar stuur wat betrekking het op ons identiteit en waarde. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: 

·       Verduidelik vlak 1 kommunikasie met ‘n praktiese voorbeeld. 

·       Verduidelik vlak 2 kommunikasie met ‘n praktiese voorbeeld. 

·       Hoekom kan jy jammer sê al was jy nie verkeerd op vlak 1 kommunikasie nie?