Skip to content
Opens in a new window
Klein Besigheid onder Druk _ Cash is King, Groei & Koninkryksbeginsels
23 August 2026

Klein Besigheid onder Druk _ Cash is King, Groei & Koninkryksbeginsels

BAASRAAK RADIO

About
n hierdie tweede episode gesels ek en Lukas Swart oor die werklikheid van klein besigheid: kontantvloei, winsgewendheid, debiteure, groeipyne en waarom méér skuld nie altyd die antwoord is nie.



Ons kyk ook na besigheid vanuit ’n Koninkryksperspektief — waar eerlikheid, integriteit, uitnemendheid, goeie rentmeesterskap en Goddelike leierskap die fondament vorm waarop ’n gesonde besigheid gebou word.



Ken jou syfers. Bestuur jou groei. Beskerm jou kontantvloei. En doen besigheid op God se manier. Website · Facebook