Skip to content
Opens in a new window
Gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk
24 October 2026

Gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

BAASRAAK RADIO

About
Hoe werk Mosselbaai-munisipaliteit daaraan om gemeenskappe veiliger te maak?



In hierdie episode van Munisipale Sake op Heartbeat FM gesels Freek Vermaak met Mosselbaai se DA-burgemeester, Dirk Kotzé, en Leon van Dyk, wat verantwoordelik is vir gemeenskapsveiligheid.



Ons bespreek die munisipaliteit se rol in misdaadbekamping, die werk van die Gesamentlike Operasionele Sentrum (JOC), die belangrikheid van die nuwe KwaNonqaba-polisiestasie, die munisipale hof en hoe 'n veiliger Mosselbaai ekonomiese groei en toerisme bevorder.



**VRYWARING:** Hierdie is 'n betaalde politieke onderhoud namens die Demokratiese Alliansie (DA). Die standpunte en menings wat uitgespreek word, is dié van die gaste en verteenwoordig nie noodwendig die standpunte van Heartbeat FM of sy aanbieders nie. Heartbeat FM moedig alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners aan om ingeligte besluite te neem en hul demokratiese stemreg uit te oefen. **Jou stem maak 'n verskil!**



**Munisipale Sake | Heartbeat FM**

103.9 FM Tuinroetekus | 104.7 FM Oudtshoorn