zeno
Home
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Log in
Sign up
Toggle Sidebar
zeno
100.5FM Radio Laeveld
100.5FM Radio Laeveld
Other
English
As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Website
Episodes
150
16 December 2025
Hou asb. by die padreëls die vakansie
Wees veilig op die pad hierdie feestyd. Solange Soares van TRACN4 verduidelik aan die Middag Game Drive watter maatreëls TRAC alles in plek het.
11 min
15 December 2025
Vind genesing in jou tuin
Kan jy genesing vind in jou tuin? Luister na die professionele opinie van 'n organiese groentetuin kundige Elzabé de Bruyn.
13 min
15 December 2025
Wees geduldig by die Lebombo-grenspos
Desember is jaarliks choas by Lebombo-grenspos. Die Netwerk24-joernalis, Arisa Schamrel, vertel wat aangaan.
9 min
15 December 2025
Kartalot in Riverside
Lerico van Huyssteen from Kartalot gesels met die Middag Game Drive.
6 min
11 December 2025
Doen so aansoek vir Mbombela se elektrisiteitsmeter-amnestie
Mbombela-munisipaliteit sal 'n drie maande-amnestieprogram wat inwoners met onwettige of foutiewe elektrisiteitsverbindings toelaat om hul toevoer te normaliseer sonder om gepenaliseer te word, vanaf Maandag implementeer. Thea Rix verduidelik wat jy moet doen. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
7 min
10 December 2025
Juan Bester: Hallo Mams
Die plaaslike rapper Juan Bester het 'n nuwe enkelsnit uit: Hallo Mams.
6 min
10 December 2025
Vryemarkstigting se plan teen misdaad: Radikaal maar Grondwetlik
Niemand blyk ‘n daadwerklike plan te hê om die hoë vlakke van geweldadige misdaad in Suid-Afrika hok te slaan nie. Die Vryemarkstigting het voorstelle. Dit is radikaal, maar Grondwetlik, sê Martin van Staden, die hoof van beleid, maar daar is geen politieke aptyt voor nie. Hy sê misdaadvlakke is abnormaal hoog, en benodig 'n gelykstaande reaksie.
14 min
10 December 2025
Kyk uit vir motorfietse
Motoriste is nie gewoond daaraan om op die uitkyk te wees vir motorfietse nie. Johan du Plessis en Francois Neuhoff van Lowveld Motorcycle Training & Country Tracks vra: "Look twice for bikes".
12 min
09 December 2025
Marloth skuif honderde stuks wild
Na jare se binnegevegte oor hoe om die oorbevolking van wild in Marloth Park op te los, is honderde diere onlangs verwyder. Cindy Benson van die belastingbetalersvereniging vertel meer.
12 min
08 December 2025
Mpumalanga PCV
Kies Mpumalanga PVC vir slim plafonne, soliede vloere en grasperke wat hou! Lezel Havenga gesels met Laeveld Brunch.
22 min