Your browser doesn't support HTML5 audio
Your browser doesn't support HTML5 audio
Jansie Radio
Share on Social Media

Facebook Twitter

About the station

Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik. Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Jansie Radio
Jansie Radio

Similar Stations