DiscoverSearch

Musiek van die verlede, die hede en die toekoms ,generation X se rap. Ons fokus op n verskeidenheid van Genre's, musiek van en vir almal. Hier unmute ons musikante en hulle muisiek. Radio stasie geskep deur Alec Goliath om n stem vir musikante en ook speeltyd aan hulle musiek te verskaf. Ons gee ook blootstelling aan gewone mense om radio programme aan te bied. Onse Musiek die stasie wat almal n kans gee om die airwaves te haal.

View Radio