Stem van die digters Curtley Jones met Esra Plaatjies30 September 2022Esra Plaatjies gesels saam met Curtley Jones oor sy voetspoor in die Afrikaanse Hip Hop musiekbedryf.00:34:57
Stem van die digters ( Lucia Booys) met Esra Plaatjies23 September 2022Vandag gesels Esra Plaatjies saam met die begeesterde digter Lucia Booys 00:26:43
Stem van die digters (Chantel Vergotine en Minnie Petersen) saam met Esra Plaatjies08 October 2021Vandag gesels Esra saam met Chantel Vergotine, 'n digter van Ceres in die Wes-Kaap en Minnie Petersen, die speaker van Stellenbosch Munisipaliteit oor hulle liefde en passie vir gedigte skryf. Chantel en Minnie lees ook paar van hulle gunsteling gedigte voor.--- Send in a voice message: https://anch...00:27:09
Stem van die digters (Stemme van bekende Suid-Afrikaanse digters) saam met Esra Plaatjies04 September 2021In hierdie episode van Stem van die digters luister ons na die voorlesings van verskeie bekende Suid-Afrikaanse digters. Ons luister ook nie Doep en Whaden Johannes se liedjie Die Khoi Kraai.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/afrikaans-leef/message00:28:44
Stem van die digters (Monray Garoeb) saam met Esra Plaatjies27 August 2021Ons gesels hierop Stem van die digters saam met die Namibiese akteur, Monray Garoeb, oor sy rol in die fliek 'Salute' en hoe jongmense daarby kan baat vind. Leerders en universiteitsstudente kuier ook saam. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/afrikaans-leef/message00:31:35
Stem van die digters (Afrikaansdag) saam met Esra Plaatjies14 August 2021Vanaand op Stem van die digters vier ons Afrikaans en al haar varieteite. Ons gesels onder meer saam met die afgetrede prinsipaal, Mervin Jordaan en Elroy Olkers, 'n twee jaar onderwysstudent aan die Universiteit van Suid- Afrika.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/afrikaans-leef/message01:04:02
Stem van die digters (Kurt-Lee Hammond - Die Twaalf) saam met Esra Plaatjies13 August 2021Ons vier Afrikaansdag. Vanmiddag hierop Stem van die digters gesels Esra Plaatjies saam met Kurt-Lee Hammond, ook bekend as "Die Twaalf", oor sy lief vir musiek en sy reis in die musiekbedryf. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/afrikaans-leef/message00:24:30
Stem van die digters (Megan Adendorff en Mikayla Erasmus) saam met Esra Plaatjies06 August 2021Hierop Stem van die digters gesels ons saam Megan Adendorff, 'n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland, oor haar liefde vir Afrikaanse gedigte. Sy bedien ook met haar pragtige gedig voorlesings. Ons kuier ook saam Mikayla Erasmus 'n tweede jaar onderwysstudent aan die Kaapse Skiereiland Unive...00:17:09
Stem van die digters (Lucia Booys, Zebulon Kochk en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies.30 July 2021Hierdie week op Stem van die digters gesels Esra saam met Lucia Booys, 'n onderwyseres en digter van Mamre, in die Wes-Kaap oor haar liefde vir gedigte skryf. Ons word ook vanmiddag vermaak deur Luke Davids en Zebulon Kochk. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/afrikaans-leef/message00:11:15
Stem van die digters (David Jantjies en Jadrick Petro Koopman) saam met Esra Plaatjies23 July 2021Hier op die program 'stem van die digters' gesels Esra Plaatjies saam met twee begaafde digter, David Jantjies en Jadrick Petro Koopman. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/afrikaans-leef/message00:23:32